Shelley Hack
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shelley Hack (gebore 6 Julie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Annie Hall (1977), The King of Comedy (1982), Troll (1986), en The Stepfather (1987).
Shelley Hack | |
Geboortenaam | Shelley Marie Hack |
---|---|
Geboorte | 6 Julie 1947 White Plains, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Devon Rose Winer (b. 1990) |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1977: Annie Hall
- 1982: The King of Comedy
- 1986: Troll
- 1987: The Stepfather
- 1989: Blind Fear
- 1992: The Finishing Touch
- 1992: Me Myself and I
Televisiereekse
wysig- 1976: Charlie's Angels
- 1983: Cutter to Houston
- 1986: Jack and Mike
- 1989: Frederick Forsyth Presents
- 1996: Time & Again
Televisierolprente
wysig- 1979: Death Car on the Freeway
- 1983: Trackdown: Finding the Goodbar Killer
- 1983: Close Ties
- 1984: Single Bars, Single Women
- 1985: Kicks
- 1989: Bridesmaids
- 1992: Taking Back My Life: The Nancy Ziegenmeyer Story
- 1993: Not in My Family
- 1995: Falling from the Sky: Flight 174
- 1996: Frequent Flyer
Video's
wysig- 1990: Celebrity Guide to Wine