Shigeru Ishiba
65ste Eerste minister van Japan
Shigeru Ishiba (石破 茂, Ishiba Shigeru, gebore 4 Februarie 1957) is 'n Japannese politikus wat sedert 2024 as Eerste minister van Japan en President van die Liberaal Demokratiese Party (LDP) gedien het. Hy is sedert 1986 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers en het as Minister van Verdediging gedien vanaf 2007 tot 2008 en Minister van Landbou, Bosbou en Visserye van 2008 tot 2009, asook die sekretaris-generaal van die LDP van 2012 tot 2014.
Shigeru Ishiba | |
Ishiba in 2024 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Oktober 2024 | |
Vise | Yoshihide Suga |
---|---|
Monarg | Naruhito |
Voorafgegaan deur | Fumio Kishida |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Februarie 1957 Chiyoda, Tokio, Japan |
Politieke party | Liberaaldemokratiese Party |
Eggenoot/-note | Yoshiko Ishiba |
Alma mater | Keio University (LLB) |
Handtekening |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Shigeru Ishiba.