Shinobyenispruit
Die Shinobyenispruit is 'n klein sytak van die Letabarivier in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei op die verre-oosgrens voor dit binne die Krugerwildtuin by die Letaba/Olifantskompleks aansluit.
Shinobyenispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier |
Monding-hoogte | 183 m |
Koördinate: 23°56′47″S 31°45′21″O / 23.94639°S 31.75583°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Shinobyeni se monding by Geonames.org (cc-by)