Shisakashayingwe
Die Shisakashayingwespruit is 'n klein sytak van die Letabarivier in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei op die oosgrens voor dit binne die Krugerwildtuin aan die regterbank van die Letaba aansluit.
Shisakashayingwe | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier |
Monding-hoogte | 191 m |
Koördinate: 23°55′31″S 31°42′17.75″O / 23.92528°S 31.7049306°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die shisakashayingwe se monding by Geonames.org (cc-by)