Shishangani-spruit
Die Shishangani-spruit of Eshangane-rivier is 'n klein takrivier van die Nwanedzirivier in die oostelike Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die spruit ontstaan op die hange van die Lebomboberge, en vloei naby die Singita-boskamp in die Nwanedzirivier.
Shishangani-spruit Eshangane-rivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Nwanedzirivier |
Oorsprong-hoogte | 162 m |
Koördinate: 24°27′0″S 31°58′37″O / 24.45000°S 31.97694°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Shishangani se samevloei by Geonames.org (cc-by)