Shugo Tokumaru
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shugo Tokumaru (Japannees: トクマルシューゴ) (* 1980) is 'n Japannese musikant en multiïnstrumentalis wie se styl invloede van pop, volksmusiek, en elektroniese musiek inkorporeer. Hy is ook lid van die groep Gellers. Sy eerste soloalbum, Night Piece, is in 2004 vrygestel en sy tweede album, L.S.T. in 2005. Sy nuutste album, Exit, is op 19 Oktober 2007 deur P-Vine in Japan vrygestel. Almost Gold het Exit op 2 September 2008 internasionaal vrygestel.
Shugo Tokumaru | |
---|---|
Shugo Tokumaru (op kitaar) by die Bowery Ballroom. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | トクマルシューゴ |
Gebore | 1980 Japan |
Genres | Indievolksmusiek, indiepop |
Instrumente | Stem, kitaar |
Jare aktief | 2004 — hede |
Etikette | Compare Notes, Music Related, Active Suspension, Lil' Chief, P-Vin, Almost Gold |
Assosiasies | Gellers, Mesomeso, Tenniscoats |
Webwerf | shugotokumaru.com |