Sias Odendaal
Suid-Afrikaanse akteur en filmregisseur
Sias Odendaal (1943? - 2010) was 'n Suid-Afrikaanse regisseur wat rolprente en TV-reekse gemaak het. Odendaal was verantwoordelik vir die skiet van gewilde TV-reekse soos Patrys-hulle en Supersnuiters en die rolprente Vyfster: die slot en Nukie. Hy is op 67 jarige ouderdom oorlede nadat hy selfmoord gepleeg het.[1]
Sias Odendaal | |
Geboorte | +-1943 |
---|---|
Sterfte | 2010 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente waarvan hy die regisseur was:
- Pikkie, 1972
- 'n Sonneblom uit Parys, 1974
- Somer, 1975
- Vyfster: die slot, 1985
- Nukie
TV-reekse:
- Patrys-hulle
- Supersnuiters
- Jackpot
- Vyfster
Verwysings
wysig- ↑ Bekende TV-man Sias Odendaal pleeg selfmoord[dooie skakel], Beeld, 6 Junie 2010