Siegfried Schürenberg
Siegfried Schürenberg (12 Januarie 1900 – 31 Augustus 1993) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Die Tür mit den 7 Schlössern (1962), Room 13 (1964), The Sinister Monk (1965), en The College Girl Murders (1967).
Siegfried Schürenberg | |
Geboorte | 12 Januarie 1900 |
---|---|
Sterfte | 31 Augustus 1993 (op 93) |
Nasionaliteit | Duitser |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1953: Mönche, Tänzer und Soldaten
- 1955: Indische Rhapsodie
- 1957: Gejagt bis zum Morgen
- 1962: Die Tür mit den 7 Schlössern
- 1964: Room 13
- 1965: The Sinister Monk
- 1966: The Hunchback of Soho
- 1967: The College Girl Murders
- 1968: The Monster of Blackwood Castle
- 1969: Herzblatt oder Wie sag' ich's meiner Tochter?
- 1970: The Yellow House in Pinnasburg
Televisiereekse
wysig- 1960: Parkstraße 13
- 1994: Otto - Die Serie
Televisierolprente
wysig- 1960: Das Haus voller Gäste