Sifilis
Sifilis is 'n seksueel oordraagbare infeksie wat veroorsaak word deur die bakterieë Treponema pallidum. Die siekte kom slegs voor by mense. Jaarliks kry ongeveer 11 miljoen mense die siekte.
Sifilis | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Hout beeld van 'n Sifilis-lyer uit die 16de eeu. | ||
ICD-10 | A50-A53 | |
ICD-9 | 090-097 | |
DiseasesDB | 29054 | |
MedlinePlus | 000861 | |
eMedicine | med/2224emerg/563 derm/413 | |
MeSH | D013587 | |
Mediese waarskuwing |