Silikose
Silikose is 'n fibrose van die long wat ontstaan deur die inaseming van silika wanneer gesteentes geboor word. Die siekte is ongeneeslik en lei tot voortydige dood. Dit dra ook by tot groot eise teen mynmaatskappye. [1][2]
Silikose | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Die longe van 'n mynwerker wat aan silikose en tuberkulose oorlede is. | ||
ICD-10 | J62 | |
ICD-9 | 502 | |
DiseasesDB | 12117 | |
MedlinePlus | 000134 | |
eMedicine | med/2127 | |
MeSH | D012829 | |
Mediese waarskuwing |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Silikose.