Simon Hantaï
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Simon Hantaï (Biatorbágy, 7 Desember 1922 – Parys, 12 September 1985), was 'n Hongaars-Franse abstrakte skilder.[1]
Hy studeer Beeldende Kunste in Boedapest, Italië en Frankryk.
Hy is die vader van die musikante Marc, Jerome en Pierre Hantaï.