Maak hoofkeuseskerm oop

Simon Nkoli was 'n Suid-Afrikaanse gay-, Vigs- en anti-apartheid-aktivis. Nkoli is in Soweto, Transvaal in 1957 gebore.

Simon Tseko Nkoli
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Simon Tseko Nkoli
Gebore 26 November 1957
Soweto, Unie van Suid-Afrika
Oorlede 30 November 1998
Johannesburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrika
Bekend vir Gay-, Vigs- en anti-apartheid-aktivis
Huweliksmaat Roy Shepherd

BronneWysig