Simone Kleinsma
Simone Kleinsma (gebore op 8 Mei 1958) is 'n bekroonde aktrise van Nederland wat grotendeels in musiekblyspele speel.
Persoonlike lewe
wysigOp 5 Junie 1990 het Kleinsma met Guus Verstraete, 'n Nederlandse televisieregisseur getrou.
Loopbaan
wysigSimone het die stem-oorklanking vir verskeie groot geanimeerde rolprente gedoen, insluitende The Fairy Godmother in Shrek 2, Yzma in The Emperor's New Groove, Esmé Holgert in Babe en Babe: Pig in the City, en Georgette in Oliver and Company en An American Tail.
Kleinsma maak gereeld opvoerings met pianiste (meestal Cor Bakker of Tony Eyk) of orkeste. As aktrise het sy bekend geword om haar rol in die TV treffer reeks 'Kees & co' (op die lug vanaf 1997 - 2006 by RTL Uitsaaiers). Sy het die rol van Kees Heistee, moeder van Anne (Amber Teterissa) en Rudie (Robin Tjon Pian Gi) en getroud met Ben Heistee (Rik Hoogendoorn) gespeel. In 1996-1997 het sy die kosprogram 'Koken met Cas' aangebied.
Teater
wysigProduksie/Toneelstuk | jaar(e) | rol |
---|---|---|
Niemand weet, niemand Weet, dat ik Repelsteeltje heet | 1977–1978 | solis langsaan Gerard Cox |
De Steilewandrace | 1978–1979 | solis langsaan Gerard Cox |
Maskerade | 1979–1980 | Truitje en verskeie ander rolle |
Amerika Amerika | 1981–1992 | Fanny Jansen |
Evenaar | 1983–1984 | Claartje van Dijk |
Publiek | 1986–1987 | Tet |
André van Duin Revue; 100 jaar Carré | 1987–1989 | 'n Variëteit van rolle langsaan André van Duin, Frans van Dusschoten & Hans Otjes |
Sweet Charity | 1989–1991 | Charity Hope Valentine |
Les Misérables | 1991 | Madame Thérnadier |
Funny Girl | 1991–1992 | Fanny Brice |
Simone & Friends | 1992–1993 | Variëteit van rolle. Met Stanley Burleson, Perry Dossett, Yolanda Germain & Xandra van Saarloos |
Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street | 1993–1994 | Mrs. Nellie Lovett |
Hoera, we zijn normaal | 1996–1997 | Solis langsaan Anne-Mieke Ruyten, Serge-Henri Valcke, Marjol Flore, Marc Krone & Bas Groenenberg |
Joe, de musical | 1997 | Katie Johnson |
Chicago | 1999–2001 | Roxie Hart |
Musicals in Concert | 2001–2002 | Solis langsaan Henk Poort, Danny de Munk/ Rolf Koster, Esther Pierweijer/ Claudia de Graaf |
Musicals in Ahoy'- All Star Musical Gala | 2002 | Solis |
Fosse - Song & Dance Spectacular | 2002–2003 | Solis langsaan Pia Douwes en Stanley Burleson |
Mamma Mia! | 2003–2005 | Donna Sheridan |
Musicals in Ahoy' II - Musical Meets Movie | 2004 | Solis |
Simone Sings Doris Day - In concert (broadcast for television) | 2004 | Solis. Met Carlo Boszhard, Stanley Burleson, Tony Neef en Cor Bakker |
One Flew Over the Cuckoo's Nest | 2006 | Nurse Mildred Ratched |
Aan het Einde van de Regenboog | 2007 | Judy Garland |
Sunset Boulevard | 2008–2009 | Norma Desmond |
Simone Kleinsma: Songs from the Heart | 2008 en 2009-2010 | Solis langsaan Joost de Jong & Daan Wijnands |
Sondheim in Songs | 2010 | Solis langsaan Stanley Burleson, Céline Purcell & Freek Bartels |
Simone Kleinsma: Songbook | 2010–2011 | Solis. Met Rolf Koster & Gino Emnes |
Next to Normal | 2012 | Diana |
Sister Act | 2013 | Mother Superior |
Televisie
wysigProgram | jaar(e) | Uitsender | opmerking(s) |
---|---|---|---|
Voorbij, Voorbij (Televisiefilm) | 1979 | Rol: Guide | |
Spreuken (liedjies) | 1979 | Sanger langsaan Joost Prinsen | |
De Taalstraat: Ik heb u lief mijn Nederlands | 1979–1982 | Teleac | Sanger met Gerard Cox, Carry Tefsen en Piet Hendriks |
Een vlucht regenwulpen (rolprent) | 1981 | Deel: laboratory Janny | |
Zeg 'ns Aaa | Episode 29, 1982 | VARA | Gas-rol: Klushulp |
Zoals U enst, mevrouw | 1984 | VARA | Gas-rol. Musikale komedie met André Hazes, Carry Tefsen, Yvonne Valkenburg en Joost Prinsen |
Als ik later groot ben..! | 1984 | KRO | Musiekblyspel vir kinders vanweë Kinderboek-Week 1984. Rol: Onderwyser (langsaan Marnix Kappers) |
Een avond met André | 1985 | VARA | Gas. Musikale program oor André Hazes |
Wedden, dat..? | 1986–1987 | AVRO | Danser/ssnger langsaan Fred Butter, Hans van der Woude & Lucie de Lange. Televisieprogram met Jos Brink & Sandra Reemer. |
De Ep Oorklep Show | 1987 | TROS | Variëteit van verskillende rolle met André van Duin, Frans van Dusschoten en Lucie de Lange |
Kinderen voor Kinderen 8 | 1987 | VARA | Gasvrou/sanger met Ron Brandsteder |
Simone & Friends (televisieshow) | 1988 | solis | |
Simone's Kerstshow | 1990 | RTL 4 | Variëteit van verskillende rolle met André van Duin en Henk Poort |
Gouden televizier Ring Gala 1992 | 1992 | AVRO | Gasverskyning met Paul de Leeuw (as monsieur en madame Thérnadier) |
Mijn dochter en ik | 1994 | RTL 4 | Gasverskyning: skoonmaakster/huishulp |
Vrienden voor het leven | 1994 | RTL 4 | Gasverskyning: onderwyser by swangerskap terapie |
Wat schuift 't? | 1995 | RTL 4 | Gasverskyning: Chantal (Episode Ingepakt en wegwezen) |
30 minuten | 1995 | VPRO | Gasverskyning (Afl. 10: Rondom ons). Program geskryf en gespeel deur Arjan Ederveen |
Parodie Parade | 1996–1997 | RTL 4 | Solis langsaan Anne-Mieke Ruyten en Robert Paul. Televisieprogram met Ron Brandsteder. |
Koken met Cas | 1996–1997 | SBS 6 | Gasvrou (Kookprogram met sjef Cas Spijkers) |
Baantjer | 2002 | RTL 4 | Gasverskyning Annemarie Spijkers/Sandra Kottman (Episode De Cock en het lijk in de kast) |
Kees & Co | 1997-2006 | RTL 4 | Hoofrol: Kees Heistee ('n verwerking van 2point4 children). |
Villa Felderhof | 2001 | NCRV | Hoof-gas met André Hazes. Kletsprogram aangebied deur Rik Felderhof. |
Junior Eurovisiesongfestival | 2006 | AVRO | Lid v/d paneel |
In de hoofdrol | 2008 | AVRO | Sentrale gasrol. Aangebied deur Frits Sissing |
Dik Voormekaar Show | 2009 | TROS | Gasverskyning. Televisieprogram met André van Duin en Ferry de Groot |
Toekennings
wysig- Pisuisse-prys vir mees belowende student Kleinkunst Academie (1978)
- Academy Award/ Golden Globe vir Beste Komedie-aktrise Kees Heistee in Kees & Co (1999)
- Golden Harp (2000)
- John Kraaijkamp Musikale-prys vir haar rol as Donna Stuiveling in die musiekblyspel Mamma Mia! (2004)
- John Kraaijkamp Musikale-prys vir haar rol as Norma Desmond in the musiekblyspel Sunset Boulevard (2009)
- John Kraaijkamp Musikale-prys: Spesiale Teater-toekenning vir haar teaterstuk Simone: Songs from the Heart (2010)
- Nomination John Kraaijkamp Musikale-prys vir Beste uitvoering deur 'n aktrise in 'n leidende rol as Roxie Hart in die musiekblyspel Chicago (2000)
- Nominasie John Kraaijkamp Musikale-prys vir Beste opvoering deur 'n aktrise in 'n leidende rol in Fosse (2003)
Plate
wysigTitel | jaar(e) | opmerking(s) | |||
---|---|---|---|---|---|
Met open ogen | 1995 | 27-01-1996 | 46 | 12 | |
Sunset Boulevard - The Dutch cast album | 2010 | 14-02-2009 | 18 | 4 | Soundtrack Sunset Boulevard |
Simone - Songs from the heart | 2010 | 09-01-2010 | 28 | 5 | |
Simone - Songbook | 2010 | 01-01-2011 | 24 | 13 |
Enkelsnitte
wysigTitel | jaar(e) | opmerking(s) | |||
---|---|---|---|---|---|
Vanmorgen vloog ze nog | 1988 | 22-10-1988 | 16 | 7 | as Tsjechov / met Martine Bijl, Robert Paul & Robert Long / #15 in die Enkelsnit Top 100 |
Zonder jou | 1995 | 23-12-1995 | 3 | 16 | met Paul de Leeuw / #3 in die enkelsnit Top 100 |
Tweestrijd | 1996 | 20-07-1996 | 35 | 3 | met Paul de Leeuw / #26 in die enkelsnit Top 100 |
Doe een wens | 1996 | 21-12-1996 | tip8 | - | #79 in die enkelssnit Top 100 |
Uiteind'lijk vond ik jou | 1997 | 22-03-1997 | tip12 | - | met Paul de Leeuw / #72 in die enkelsnit Top 100 |
Eksterne skakels
wysig