Sinabargroen
#58791E |
Die kleur sinabargroen is 'n skakering van groen. Die pigment word gemaak van 'n mengsel van Pruisiese blou en chroomgeel, dus nie in die natuur gevind nie en die verwysing na sinabar is fantasie.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word Sinabargroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #58791E |
RGB-kleurmodel | (88, 121, 30) |
CMYK | (27, 0, 75, 52) |
HSV | (93°, 191%, 121%) |
Sien ook
wysig