Singaraja
Singaraja (uitgespreek as singa-rad-ja) is 'n stad in Indonesië op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Singaraja was tot 1958 die hoofstad van die provinsie (nu Denpasar). Die naam beteken plek van die leeukoning (Singa = leeu en raja = koning). Die stad lê in die regentskap Buleleng en het geen eie burgemeester nie, maar 'n regent vir die gebied.
Singaraja | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Bali |
Koördinate | 8° 7' 0" S, 115° 5' 0" E |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 27,68 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2000) | 112.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 2877/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.bulelengkab.go.id |
Susterstede
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Singaraja. |