Sint-Niklaaskerk
Die Sint-Niklaaskerk in die stad Gent in Vlaandere is 'n kerk wat aan die Korenmarkt geleë is en aan Nikolaas van Mira gewy is. Dit is 'n goeie voorbeeld van die Scheldegotiese boustyl.
Sint-Niklaaskerk | ||
Die Sint-Niklaaskerk in Gent | ||
Denominasie | Rooms-Katolieke Kerk | |
Adres | Jakobijnenstraat 4, B-9000 Gent |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sint-Niklaaskerk.
- (nl) Amptelike webwerf