Siriporn Ampaipong
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Siriporn Ampaipong (Alternatiewe spelling: Siriporn Umpaipong; Thai: ศิริพร อำไพพงษ์; RTGS: Siriphon Amphaiphong, geboorte naam Sirima Amken; Thai: ศิริมา อำเคน; RTGS: Sirima Amkhen ; gebore Maandag 7 Desember 1964) is 'n mor lam en luk thung sanger uit die Isan-streek van Thailand.
Siriporn Ampaipong is gebore in 'n familie van mor lam-sangers in die Udon Thani-provinsie. Die meeste van haar liedjies is sentimentele ballades. Sy het tussen 2001 en 2004 agt treffer-albums uitgereik en word beskou as een van Thailand se gewildste volksangers.[1][2]
Verwysings
wysig- ↑ "Search ThaiLIS Digital Collection". tdc.thailis.or.th. Besoek op 1 Februarie 2010.
- ↑ Mapeh in Action Iii' 2008 Ed. – Google Books. Besoek op 1 Februarie 2010.