Die Sithenerivier is 'n sytak van die Mnwenirivier hoog in die Noordelike Drakensberg van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is in die opvanggebied van die Tugelarivier geleë.

Sithene
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Hoofrivier Tugelarivier
Monding iFidiMnwenirivier
Monding-hoogte 1 393 m
Ligging van Sithene op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Sithene
Sithene
Koördinate: 28°48′13″S 29°2′55″O / 28.80361°S 29.04861°O / -28.80361; 29.04861

Eksterne skakel

wysig