Sjabloon:Aanhalingstyldokumentasie/vertoon
(Aangestuur vanaf Sjabloon:Aanhalingstyldokumentasie/display)
- modus: Stel die elementskeier, standaard afsluitleestekens, en sekere hoofletterinstellings in volgens die gegewe waarde. Vir
|modus=as1
is die elementskeier 'n kommapunt (;
); afsluitleesteken is 'n punt (.
); waar toepaslik sal die eerste letters van sekere woorde hoofletters gemaak word ('Verkry...'). Vir|modus=as2
is die elementskeier 'n komma (,
); afsluitleesteken word uitgelaat; waar toepaslik word eerste letters van sekere woorde nie hoofletters gemaak nie ('verkry...'). Om verstek afsluitleestekens tot niet te maak gebruik naskrif. - outeurmasker: Vervang die naam van die eerste outeur met aandagstrepe of teks. Stel outeurmasker na 'n numeriese waarde n om die aandagstreep n spasies wyd te maak; stel die outeurmasker na 'n tekswaarde om die tekswaarde te vertoon sonder 'n daaropvolgende outeurskeier; byvoorbeeld "saam met". Jy moet steeds al die waardes vir al die outeurs insluit vir metadata-doeleindes. Hoofsaaklik bedoel om te gebruik vir bibliografieë of bibliografiestyle waar meerdere werke deur 'n enkele outeur in volgorde gelys word, bv. verkorte voetnotas. Moenie in 'n lys gebruik wat deur
{{verwysings}}
,<references />
of soortgelyke maniere gegenereer word nie, aangesien daar geen beheer oor die volgorde is waarin die verwysings verskyn nie. Jy kan redakteurmasker en vertalermasker op dieselfde manier gebruik. - vertoon-outeurs: Beheer die aantal outeurname wat vertoon word as 'n aanhaling gepubliseer word. Om die aantal outeurs wat vertoon word te wysig, stel vertoon-outeurs na die gewenste getal. Byvoorbeeld sal
|vertoon-outeurs=2
net die eerste twee outeurs in 'n aanhaling vertoon. By verstek word alle outeurs vertoon.|vertoon-outers=etal
vertoon al die outeurs in die lys met 'et al.' aan die einde. Aliasse: vertoonouteurs. - vertoon-redakteurs: Beheer die aantal redakteurname wat vertoon word as 'n aanhaling gepubliseer word. Om die aantal redakteurs wat vertoon word te wysig, stel vertoon-redakteurs na die gewenste getal. Byvoorbeeld sal
|vertoon-redakteurs=2
net die eerste twee outeurs in 'n aanhaling vertoon. By verstek word alle redakteurs vertoon.|vertoon-redakteurs=etal
vertoon al die outeurs in die lys met 'et al.' aan die einde. Aliasse: vertoonredakteurs. - laaste-outeur-amp: Verander die skeier tussen die laaste twee name van die outeurslys na spasie ampersand spasie (
&
) indien gestel word naj
,ja
, ofwaar
. Voorbeelde:|laaste-outeur-amp =ja
- naskrif: Beheer die aflsuitingsleestekens vir 'n aanhaling; verstekwaarde is 'n punt (
.
); vir geen afsluitingsleestekens nie, spesifiseer|naskrif=geen
– deur|naskrif=
leeg te laat is dieselfde as om dit uit te laat, maar dit is dubbelsinnig. Word geïgnoreer indien aanhaling gespesifiseer is.