Sjabloon:Aanhalingstyldokumentasie/redakteur

  • redakteurvan: Van van redakteur. Moenie 'n wikiskakel van maak nie—gebruik eerder redakteurskakel. Waar die van gewoonlik eerste geskryf word—bv. Sjinees—of vir korporatiewe outeurs, gebruik redakteurvan om dieselfde formaat as die bron in te sluit. Aliasse: redakteurvan1, redakteur1van, redakteur, redakteur1.
    • redakteur: hierdie parameter word gebruik om die volle naam van 'n enkele redakteur te hou (naam en van). Dit moet nooit die name van meer as een outeur hou nie.
    • redakteurnaam: Gegewe of eerste naam van die redakteur, titel(s) ingesluit; voorbeeld: Voornaam Middelnaam of Voornaam M. of Dr. voornaam M., Sr. Moenie 'n wikiskakel van maak nie—gebruik eerder redakteurskakel. Aliasse: redakteurnaam1, redakteur1naam.
    • OF: vir meerdere redakteurs, gebruik redakteurvan1, redakteurnaam1 tot redakteurvann, redakteurnaamn (Aliasse: redakteurnvan; redakteurnnaam; redakteurn). Vir 'n individuele redakteur plus institusionele redakteur kan |redakteurnaam1=...|redakteurvan1=...|redakteur2=... gebruik word.
  • redakteurskakel: Titel van 'n bestaande Wikipedia-artikel oor die redakteur—nie die redakteur se webwerf nie; moenie 'n wikiskakel van maak nie. Alias: redakteurskakel1.
  • OF: vir meerdere redakteurs, gebruik redakteurskakel1 tot redakteurskakeln (alias redakteurnskakel).
  • naamlysformaat: vertoon outeurs en redakteurs in Vancouver-styl as gestel word na vanc en as die lys van/naam-parameters vir die naamlys(te) gebruik word.
  • vredakteurs: komma-geskeide lys van redakteurname in Vancouver- styl; omsluit korporatiewe en institusionele name in dubbele hakies:
    |vredakteurs=Smythe JB, ((Megabux Corporation))
  • redakteurskakeln en redakteurmaskern kan vir individuele name in |vredakteurs= gebruik word, soos hierbo beskryf.
  • redakteurs: Vryvormlys van redakteurname; gebruik van hierdie parameter word ontmoedig; nie 'n alias van redakteurvan nie.
Vertoon:
Gebruik vertoon-redakteurs om die lengte van die vertoonde redakteurnaamlys te beheer en om te spesifiseer wanneer "et al." Ingesluit moet word.
Indien outeurs: Outeurs is eerste, gevolg deur die ingeslote werk, dan "In" en die redakteurs, dan die hoofwerk.
Indien geen outeurs: redakteurs verskyn voor die ingeslote werk; 'n enkele redakteur word opgevolg met "red."; meerdere redakteurs word opgevolg met "reds."