Sjabloon:Dimensielose SI-eenhede
Naam | Simbool | Grootheid | Definisie |
---|---|---|---|
radiaal | rad | straalhoek/straalboog | Die eenheid van hoek is die hoek in die middel van 'n sirkel wat deur 'n boog onderspan word met 'n omtrek wat gelyk is aan die lengte van die radius van die sirkel. Daar is radiale in 'n sirkel. |
steradiaal | sr | Soliede hoek | Die eenheid van soliede hoek is die soliede hoek in die middel van 'n sfeer wat onderspan word deur 'n gedeelte van die sfeer met 'n oppervlak gelyk aan r2. Daar is steradiale in 'n sfeer. |