Sjabloon:Ekoz
'n Hulpsjabloon vir die name van die 14 WWF-biome, 8 WWF-ekosones en 6 floraryke.
Word gebruik in sjabloon:Inligtingskas ekostreek, maar kan ook in tekste gebruik word om die name uniform weer te gee.
Daar is net een parameter 1, wat hierdie waardes kan hê:
- PA=Palearktiese gebied
- NA=Nearktiese gebied
- AT=Afrotropiese gebied
- NT=Neotropiese gebied
- IM=Indo-Maleise gebied
- AA=Australasiatiese gebied
- OC=Oseaniese gebied
- AN=Antarktiese gebied
- 01=tropiese of subtropiese reënwoud
- 02=tropiese of subtropiese droë bosse
- 03=tropiese of subtropiese naaldwoude
- 04=gematigde loofwoud en gemengde bos
- 05=gematigde naaldwoud
- 06=taiga
- 07=tropiese of subtropiese grasveld, savanne en struikveld
- 08=gematigde grasveld, savanne en struikveld
- 09=oorstroomde grasveld en savanne
- 10=berggrasveld en -struikveld
- 11=toendra
- 12=mediterreense woud, bos- en struikveld
- 13=woestyn en droë struikveld
- 14=wortelboommoeras
- Hol=Holarctis
- Pts=Paleotropis
- Cap=Capensis
- Nts=Neotropis
- Aus=Australis
- Ant=Antarctis