Sjabloon:Eksoplaneetgetal
Teen 1 Januarie 2025 was daar 7 387 bevestigde eksoplanete in 5 069 planeetstelsels, met 1 030 stelsels wat meer as een planeet het.[1]
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Doel
wysigDie sjabloon {{Eksoplaneetgetal}} verskaf ’n sentrale plek waar die getal eksoplanete wat al ontdek is, aangepas kan word. Dus hoef die getalle nie in al die artikels waarin dit voorkom, verander te word nie.
Gebruik
wysigDie sjabloon werk soos volg:
- {{Eksoplaneetgetal|parameter}}
Die eerste parameter spesifiseer die datum waarop die getalle aangepas is:
- teen – die datum. Met teen ingevul, kan ’n tweede parameter ingevul word om die formaat aan te pas – die sjabloon {{Datum}} word gebruik en die formate word op dié sjabloon se dokumentasie aangedui. Dit behoort egter nie nodig te wees nie.
- planeetgetal – die getal eksoplanete
- stelselgetal – die getal stelsels met eksoplanete
- veelplaneetstelselgetal – die getal stelsels met meer as een eksoplaneet
- verwysing – voeg ’n verwysing by na https://exoplanet.eu/catalog/#catalog-table-section
- vol – om die hele sjabloon te gebruik sonder om aparte parameters in te vul
Databron
wysigDie getalle kom uit die Extrasolar Planets Encyclopaedia hier, wat voortdurend bygewerk word.
Klik hier om die data by te werk. Al die getalle kan in die bronteks verander word.
Die volgende verwysing sal onderaan die spesifieke blad geplaas word:
- ↑ Schneider, J. "Interactive Extra-solar Planets Catalog". The Extrasolar Planets Encyclopedia. Besoek op 1 Januarie 2025.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Eksoplaneetgetal/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |