Sjabloon:Gebruikernaamblok
U gebruikernaam is onbepaald geblokkeer omdat dit as onvanpas gesien word. (Sien die Engelse Wikipedia:Blocking policy). U kan 'n nuwe rekening skep of anoniem bydra. U word egter nie toegelaat om onder 'n onvanpaste naam by te dra nie. U kan hierdie blokkering bespreek op u gebruikerbesprekingsbladsy of u kan die administrateur wat u geblok het per epos kontak.
Weens Wikipedia se meganisme om naamveranderings af te dwing, kan u IP-adres dalk ook tydelik geblokkeer wees. Hierdie blokering kan verwyder word, mits u nie by vandalisme betrokke was nie. Indien hierdie nie gebeur nie, laat weet gerus een van die Administrateurs.
Indien u 'n nuwe gebruikersnaam wil skep, sien gerus hierdie Engelse blad vir meer inligting.