Sjabloon:Hoë risiko/doc
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Hoë risiko. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Dit is die {{hoë risiko}}-banier. Dit moet boaan die dokumentasieblad van die mees hoëgebruikte (hoërisiko) sjablone en Lua-modules (die sjabloon bespeur die naamruimte) geplaas word, byvoorbeeld die top 15 mees gebruikte sjablone en Lua-modules. Vir die res van die top 30 sjablone kan die {{hoë gebruik}}-sjabloon eerder gebruik word met meer subtiele bewoording.
Neem kennis: Dit is normaal dat sekere skakels in die banier rooi sal wees.
Gebruik
wysigDie sjabloon kan net so gebruik word, maar aanvaar ʼn paar parameters:
- Eerste parameter is die aantal bladsye. Sien toollabs:templatecount/ om vas te stel in hoeveel bladsye die sjabloon gebruik word.
- Tweede parameter is die naam van ʼn ander besprekingsblad wat jy eerder wil gebruik vir besprekings. ʼn Beter keuse sal wees om die besprekingsblad van jou sjabloon te herlei na die ander besprekingsblad.
Voorbeelde
wysig{{hoë risiko| 20 000+ | Wikipedia:Geselshoekie:Hoërisiko-sjablone }}
Hierdie sjabloon word in 20 000+ bladsye gebruik. Om grootskaalse ontwrigting en onnodige bedienerlading te voorkom moet enige wysigings aan hierdie sjabloon eers getoets word in sy /sandput of /toetsgevalle-subblaaie, of in jou eie gebruikersubblad. Die getoetsde wysigings kan dan in hierdie bladsy bygevoeg word in 'n enkele wysiging. Oorweeg dit asseblief om enige wysigings by Wikipedia: Geselshoekie:Hoërisiko-sjablone te noem alvorens dit geïmplimenteer word. |
{{hoë risiko| 20 000+ }}
Hierdie sjabloon word in 20 000+ bladsye gebruik. Om grootskaalse ontwrigting en onnodige bedienerlading te voorkom moet enige wysigings aan hierdie sjabloon eers getoets word in sy /sandput of /toetsgevalle-subblaaie, of in jou eie gebruikersubblad. Die getoetsde wysigings kan dan in hierdie bladsy bygevoeg word in 'n enkele wysiging. Oorweeg dit asseblief om enige wysigings in die besprekingsblad te noem alvorens dit geïmplimenteer word. |
{{hoë risiko|| Wikipedia: Geselshoekie:Hoërisiko-sjablone }}
Hierdie sjabloon word in 'n groot aantal bladsye gebruik. Om grootskaalse ontwrigting en onnodige bedienerlading te voorkom moet enige wysigings aan hierdie sjabloon eers getoets word in sy /sandput of /toetsgevalle-subblaaie, of in jou eie gebruikersubblad. Die getoetsde wysigings kan dan in hierdie bladsy bygevoeg word in 'n enkele wysiging. Oorweeg dit asseblief om enige wysigings by Wikipedia: Geselshoekie:Hoërisiko-sjablone te noem alvorens dit geïmplimenteer word. |
Die volledige kode vir die boonste gedeelte van ʼn /doc-blad kan as volg lyk:
{{dokumentasiesubblad}} <!—VOEG ALLE KATEGORIEE ONDERAAN HIERDIE BLADSY EN INTERWIKI’S IN WIKIDATA. --> {{hoë risiko| 20 000+ }}
Tegniese besonderhede
wysigDie /sandput- en /toetsgevalle-skakels is die standaardbenaming vir sulke subblaaie. Indien daardie blaaie geskep is sal die groen /doc-kas vir die sjabloon dit bespeur en na dit skakel onderaan. Sien byvoorbeeld die onderkant van hierdie dokumentasie.
Sie ook
wysig- {{Hoë risiko}} – vir die mees gebruikte (top 15) sjablone.
- {{Hoë gebruik}} – vir effens minder gebruikte sjablone (Top 30).
- {{Ingewikkelde sjabloon}} – vir die ingewikkelde komplekse sjablone.
- Wikipedia:Hoërisiko-sjablone
- Wikipedia:Sjabloonsandput en -toetsgevalle