Sjabloon:IFA
Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
Hierdie sjablooninfo is na ’n subbladsy verskuif om verwarring te voorkom. Bekyk · Bespreek · Wysig |
Hierdie sjabloon omsluit IFA-transkripsies in vierkantige hake ([]) en[1] skakel na die artikel Internasionale Fonetiese Alfabet.
Gebruik
{{IFA|transkripsie}}
Voorbeeld
Die artikel Þing bevat byvoorbeeld die IFA-transkripsie θiŋ van die uitspraak van Þing. Deur {{IFA|θiŋ}} in die artikel te voeg, word die transkripsie as θiŋ vertoon.
Notas
- ↑ Die sjabloon word tans gebruik om foneties sowel as fonemiese transkripsies se style aan te pas. Daar moet dus vir hierdie tweeledige behoeftes voorsiening gemaak word.