Sjabloon:Infoboks/Titel
- Doel
Voeg 'n opskrif- of titelbalk by 'n standaard infoboks, in samewerking met {{Infoboks}}, {{Infoboks/Ry1}} en {{Infoboks/Ry2}}.
- Gebruik
{{ Titel | <titel> | style = <style> }}
- Parameters
- Die eerste (naamlose) parameter bevat die teks wat getoon moet word (by verstek vet en gesentreerd)
- In die parameter "style=" kan CSS-kodes aangegee word om die opmaak aan te pas
- Voorbeeld
{{Infoboks}} {{Infoboks/Titel|{{{naam|}}}|style=font-size:110%; color:green; background-color:#f0f0f0; }}<!-- -->{{Infoboks/Ry2|Woonplek|{{{woonplek|}}} }} |}
- N.B.: Neem die CSS-kode op sonder aanhalingstekens, en sluit af met 'n kommapunt