Sjabloon:Inligtingskas Motorsportplek/doc
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Inligtingskas Motorsportplek. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Inleiding
wysigHierdie sjabloon raak alle motorsportplekke regoor die wêreld, so groot veranderinge aan die sjabloon moet bespreek word by en:WP: MOTOR. Hierdie sjabloon is geskep vir byna alle vorme van motorsportplekke, insluitend resiesbane, ovale, versnelbane en grondpaaie vir tydrenne.
Slegs die naam- en liggingvelde word vereis. Alle ander velde is opsioneel en kan, soos van toepassing, weggelaat word.
Knip en plak pro forma
wysig{{Inligtingskas Motorsportplek |name = |nicknames = |time = |location = |coordinates = |image = |image_caption = |capacity = |FIA_grade = |owner = |operator = |broke_ground = |opened = |closed = |construction_cost= |architect = |former_names = |events = |layout1 = |surface = |length_km = |length_mi = |turns = |banking = |record_time = |record_driver = |record_team = |record_year = |record_class = |layout2 = |surface2 = |length2_km = |length2_mi = |turns2 = |banking2 = |record_time2 = |record_driver2 = |record_team2 = |record_year2 = |record_class2 = |layout3 = |surface3 = |length3_km = |length3_mi = |turns3 = |banking3 = |record_time3 = |record_driver3 = |record_team3 = |record_year3 = |record_class3 = |layout4 = |surface4 = |length4_km = |length4_mi = |turns4 = |banking4 = |record_time4 = |record_driver4 = |record_team4 = |record_year4 = |record_class4 = |layout5 = |surface5 = |length5_km = |length5_mi = |turns5 = |banking5 = |record_time5 = |record_driver5 = |record_team5 = |record_year5 = |record_class5 = |layout6 = |surface6 = |length6_km = |length6_mi = |turns6 = |banking6 = |record_time6 = |record_driver6 = |record_team6 = |record_year6 = |record_class6 = |layout7 = |surface7 = |length7_km = |length7_mi = |turns7 = |banking7 = |record_time7 = |record_driver7 = |record_team7 = |record_year7 = |record_class7 = |embedded = }}
Afstande
wysigLet daarop dat afstande in beide kilometer en myl gegee moet word ten einde korrek te vertoon. By verstek word kilometer eerste vertoon gevolg deur myl in hakies. Ten einde die twee om te ruil, voeg die lyn
| miles_first = true
by op enige plek in die inligtingskaskode.
Koördinate
wysigGebruik {{koördinate}} met "vertoon=inlyn". Moenie oorpresies wees nie.
Beeld
wysigSpesifiseer die volle beeldformaat, nie slegs die lêernaam nie, bv.
| image = [[Lêer:BrooklandsCircuitLayout.png|raamloos]]