Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar/kleurkeurderinfo
Hierdie is die inligtingskassjabloon vir musikale kunstenaars. Dit sluit in enige persoon wat musiek komponeer of uitvoer, insluitend musiekgroepe, orkeste, produksielede, ensovoorts. Groepslede kan op hul eie artikels as solokunstenaars, klassieke komponiste, of instrumentaliste beskryf word - afhangende van wat hulle in werklikheid is, natuurlik. Daar word onderskeid getref tussen vyf verskillende soorte musikale kunstenaars, naamlik: solo (vir sangers, ens.), groep (vir musiekgroepe), instrumenteel (vir instrumentaliste, platejoggies, ens.), klassiek (vir klassieke komponiste, klassieke opvoerders, insluitend alle sang wat onder die klassieke genre val, soos opera), klassieke orkes (enige groep wat klassieke musiek maak), produksie (vir almal wat direk tot die produksie van musiek bydra, maar nie self optree nie, soos liriekeskrywers, ens.), en tydelik (vir alle musikale projekte of samewerkings tussen aparte musikale entiteite, soos wanneer twee kunstenaars 'n liedjie saamsing, en hulle 'n naam vir daardie projek duidelik maak. Daar moet notisie geneem word dat hierdie tipe van projekte voornamelik by platejoggies voorkom).
Die tabel wys die veskillende kleurskemas:
Soort | Details | Kleur |
---|---|---|
solo | Vir sangers/sangeresse (insluitend soliste en koriste, interpreteerders, sanger-instrumentaliste, ens.) Kunstenaars wat komponeer val nie onder hierdie groep nie. |
#7BB1DD122,178,221 |
groep | Vir groepe, duos, trios, formasies, orkeste (nie-klassiek) | #1290CB18,144,203 |
instrumenteel | Vir nie-vokale instrumentaliste (insluitend ghitariste, pianiste, saksofoniste, platejoggies, diverse musikante, ens.) Kunstenaars wat komponeer val nie onder hierdie groep nie. |
#B0D2ED177,210,236 |
klassiek | Vir klassieke soliste, interpreteerders, komponiste, operasangers/-sangeresse, ens. | #AAC4A9169,196,168 |
klassieke orkes | Vir klassieke orkeste en musiekgroepe. | #7EA47B125,164,123 |
produksie | Vir liriekeskrywers, produseerders, bestuurders, inginieurs en personeel rondom die produksie. | #9CB9BF156,185,192 |
tydelik | Tydelike kollaboratiewe projekte. | #8C8C8C140,140,140 |