Sjabloon:Inligtingskas Taalfamilie
Dokumentasie van sjabloon
Die Inligtingskas Taalfamilie sjabloon is vir gebruik in artikels oor taalfamilies en groepe. Dit verskaf 'n gemeenskaplike wyse om data oor die familie te vertoon en om die familie hierargie te navigeer.
Gebruik
wysig{{Inligtingskas Taalfamilie | naam = naam van die taalfamilie of tak #VEREIS | altnaam = alternatiewe naam/name van die taalfamilie of tak | gebied = geografiese gebied waar die taal hoosaaklik gepraat word | familiekleur = toepaslike taalfamilie #VEREIS | fam1 = die hoogste aanvaarde taalfamilie waarvan hierdie taalfamilie 'n lid is | fam2 = 'n meer spesfieke sub-familie waarvan die familie 'n lid is | ... | fam15 = die meest spesfieke sub-groep waarvan hierdie familie 'n lid is | familie = gebruik vrylik om addisionele inligting te verskaf | dogter1 = 'n taal of taalgroep wat 'n lid is van die familie wat beskryf word (een vlak laer as hierdie familie) | dogter2 = nog 'n taal of taalgroep wat 'n lid is van die familie wat beskryf word (een vlak laer as hierdie familie) | ... | dogter20 = nog 'n taal of taalgroep wat 'n lid is van die familie wat beskryf word (een vlak laer as hierdie familie) | dogters = gebruik vrylik om addisionele inligting te verskaf | kaart = 'n kaart van die gebied waar die taalfamilie gepraat word (of in die verlede gepraat is) | kaart_byskrif = byskrif onder die kaart. }}