Sjabloon:Kolomme3
Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
- Doel
Die verdeel van teks of lyste (veral die met vele kort reëls) oor drie kolomme van gelyke breedte.
- Gebruik
{{Kolomme3 |Kolom1= Teks in die eerste kolom |Kolom2= Teks in die tweede kolom |Kolom3= Teks in die derde kolom }}
- Uitslag
- Opmerking
Dit argument |Kolom3= mag weggelaat word. In die geval bly die ruimte oop.
- Sien ook