Sjabloon:Kopieregprobleem
Herskryf hierdie artikel by Kopieregprobleem/Tydelik
Aandag!
Die inhoud van hierdie bladsy is verwyder, as gevolg van moontlike kopieregskending.
Die teks wat voorheen hier verskyn het, is blykbaar van die volgende bron(ne) afkomstig:
{{{url}}}
Moet asseblief nie hierdie bladsy vir die oomblik verander nie, selfs al is u besig met ’n nuwe skrywe daarvan (volg eerder die instruksies hier onder).
Hierdie bladsy is nou op Wikipedia:Kopieregprobleme geplaas.
Aan die bydraer: Indien u wel toestemming het om hierdie materiaal onder die voorwaardes van die Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel 3.0 te versprei, of as u die kopiereghouer is van die teks waarna ekstern geskakel is, dui asseblief so aan op hierdie bladsy se besprekingsblad. Gee ook asseblief ’n bronnelys, indien van toepassing.
Indien daar geen toestemming vir gebruik gegee is nie, skryf gerus ’n klein saadjie by hierdie tydelike bladsy; anders sal hierdie bladsy mettertyd verwyder word. Moet asseblief nie kopiereg skend wanneer die nuwe bladsy geskep word deur ou materiaal van hierdie blad af te kopieer nie — indien die oorspronklike blad geen skending was nie, sal dit herstel word, en indien dit wel was, sal beide die ou en tydelike bladsy verwyder moet word. Indien u aan ’n tydelike artikel werk, laat ’n boodskap op die besprekingsbladsy van hierdie artikel, anders mag dit verlore raak.
Behalwe as ’n saadjie op ’n tydelike blad geskryf is, sal hierdie artikel verwyder word binne ’n week of twee nadat dit aangemeld is op Wikipedia:Kopieregprobleme.
Die oorspronklike bydrae is steeds sigbaar onder die "ouer weergawes" skakel bo-aan die blad.
Neem kennis dat die bydra van materiaal deur kopiereg beskerm sonder die uitdruklike toestemming van die kopiereghouer heel moontlik ’n oortreding van die toepaslike wetgewing asook die Wikipedia-beleid is. Persone met ’n geskiedenis van oortredings mag tydelik gekeer word om verdere bladsyveranderings aan te bring. Maar selfs al is hierdie ’n kopieregoortreding verwelkom ons steeds enige oorspronklike bydraes deur enige persoon.
Dankie.