Sjabloon:Metacritic album
Metacritic album by Metacritic
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Hierdie sjabloon skep ’n eksterne skakel na ’n musiekalbum op die webtuiste Metacritic.
- Vir ’n rolprent gebruik {{Metacritic rolprent}}
- Vir ’n TV-fliek, -reeks of -minireeks gebruik {{Metacritic TV}}
- Vir ’n videospeletjie gebruik {{Metacritic videospel}}
Gebruik
wysigEen parameter:
{{Metacritic album|id=...}}
Twee parameters:
{{Metacritic album|id=...|title=...}}
Drie parameters:
{{Metacritic album|id=...|title=...|accessdate=...}}
Vir "id" gebruik die naam op Metacritic wat volg op /music/ – bv. my-best-friend-is-you
Vir "title" gebruik die naam van die album – bv. My Best Friend Is You
Vir "accessdate" gebruik die volgorde YYYY-MM-DD
Die tweede en derde parameter is opsioneel. As "title" nie ingevul word nie, sal die naam van die artikel in die skakel gebruik word. As "accessdate" nie ingevul word nie, sal daar bloot nie 'n datum verskyn nie.
Voorbeeld
wysigEen parameter:
{{Metacritic album| id=my-best-friend-is-you }}
Twee parameters:
{{Metacritic album| id=my-best-friend-is-you | title=My Best Friend Is You}}
Drie parameters:
{{Metacritic album| id=my-best-friend-is-you | title=My Best Friend Is You| accessdate=2016-02-08}}
Dit sal gee: My Best Friend Is You by Metacritic URL besoek op 2016-02-08.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Metacritic album/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |