Sjabloon:Nuus/doc
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Nuus. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Gebruik Lua: |
Hierdie sjabloon vertoon die kode hierbo en voeg artikels by of een van sy gedateerde subkategorieë.
Riglyne
wysig- * Let daarop dat elke artikel op Wikipedia 'n algemene vrywaring bevat wat aandui dat die inhoud van die artikel nie korrek mag wees nie.
- * As advies aan redakteurs, kan die sjabloon opsioneel gebruik word by buitengewone gevalle wanneer baie redakteurs (miskien honderd of meer) 'n artikel op dieselfde dag redigeer, byvoorbeeld in die geval van natuurrampe of ander nuus.
- * Dit is nie bedoel om gebruik te word om 'n artikel te merk wat bloot onlangse nuusberigte oor die onderwerp het nie; indien wel, sou duisende artikels hierdie sjabloon hê, sonder enige inligting.
- * Oor die algemeen word verwag dat hierdie sjabloon en die nou verwante sjablone minder as 'n dag op 'n artikel sal verskyn; soms langer.
- * As u wil hê dat 'n artikel gemerk moet word as 'n onderwerp oor of wat verband hou met 'n belangrike gebeurtenis, sien en:Wikipedia:How the Current events page works, asook en:Wikipedia:In the news/Candidates
- Gaan die hoofnaamruimte skakels na
Gebruik
wysigDie sjabloon neem drie parameters
- Parameter 1 oorskryf die woord "artikel"
- Parameter 2 oorskryf die woorde "aktuele gebeurtenis"
- Named parameter "date" categorizes into a monthly sub category for ease of maintenance. This will be added by a bot if omitted.
Voorbeelde
wysigKode | Resultaat | ||
---|---|---|---|
{{nuus}}
|
| ||
{{nuus|afdeling|date=Januarie 2025}}
|
| ||
{{nuus|huidige verkiesing|date=Januarie 2025}}
|
|
Sjabloondata
wysigHierdie sjabloon genereer 'n merker wat aandui dat die artikel 'n huidige gebeurtenis dokumenteer.
Parameter | Beskrywing | Soort | Status | |
---|---|---|---|---|
Tipe (gewoonlik ''section'') | 1 | Iets om "article" in die sjabloon te vervang, gewoonlik "section"
| String | opsioneel |
Tipe | 2 | Laat modifikasie van die huidige skakel toe, i.p.v. om "Current Event" te vertoon
| String | voorgestel |
Datum | datum | Die maand en jaar van die artikel om aan te toon dat dit huidiglik is.
| Datum | verpligtend |
Sien ook
wysig- Wikipedia:Current event templates
- {{Crystal}}
- {{In use}}
- {{Recentism}}
- {{Update}}