Sjabloon:Omreken/4
10×20×30×40 meter (33×66×98×130 vt)
Die omskakelaar Sjabloon:Omreken/4 skakel 4 hoeveelhede op een slag om, en laat 'n mengsel van verskillende reekswoorde toe tussen die 4 hoeveelhede. Al 4 hoeveelhede word as dieselfde eenheid behandel. Die uitvoereenheid moet verskaf word, anders kan "0" ingevoer word vir verstek.
Die sjabloon het die selfde partameters as Sjabloon:Omreken, en laat dus die afkortings afk=in of afk=uit of afk=af toe, wikiskakels kpl=in of kpl=uit, en byvoeglike naamwoord-modus byv=aan of byv=mid. Die af-skeier mag ook 'n kommapunt wees: vert=kmapnt, vert=kommapunt, vert=of, vert=komma, vert=x (pasgemaak), vert=h (verstek as hakies) en "vert=slegs uitvoer". VoorbeeldewysigDie voorbeelde wys 'n mengsel van "by" & "x" of "tot" of "selde" (ens.) in sommige omrekenings:
Die reekswoord is: tot, -, en, of, by, +/-, x, maar slag ("/"), komma, of enige iets is toegelaat. Vertoontipes: vert=comma, vert=kmapnt, vert=of, vert=slegs uitvoer, vert=slegs uitvoergetal, vert=x en vert=h. Die numeriese resultate is identies teenoor die die gebruik van Sjabloon:Omreken vir elke getal individueel. Algemene problemewysigNeem kennis dat die naam van die sjabloon "Omreken/4" is, en deur die agtervoegsel "/4" weg te laat kan tot die foutboodskap: "Template loop detected: Sjabloon:Omreken/x" lei. Maak dus seker dat 'n reekswoord (soos "x") gegee word tussen elk van die 4 getalle, om die fout "Omreken/4 – Ongeldige parameter 2" te voorkom. Die 4 getalle, met 3 reekswoorde, word opgevolg deur die eenheidkode (soos "m") as die 8ste parameter. Die uitvoer eenheidkode kan "0" wees as die 9de parameter, om die verstek uitvoereenheid toe te laat om in werking te tree. |