Dokumentasie-ikoon Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]

Gebruik

wysig

Hierdie sjabloon skep voetnote. By die plek waar jy wil aandui daar is ’n voetnoot (byvoorbeeld agter massa, stabiel en onstabiel in die voorbeelde hier onder) voeg jy die volgende sjabloon agteraan, met die voetnoot ingesluit (let op "eerste", "tweede" en "derde" agteraan name=; dit kan egter enige naam wees, solank dit verskil; die groep voetnote wat bymekaarstaan se naam is "nota"):

Massa{{refn|group=nota|name=eerste|Die massa van die proton en neutron is baie meer presies in atoommassaeenhede (u) as in MeV/c<sup>2</sup> vanweë die relatief onbekende waarde van die elementêre lading.}}

Stabiel{{refn|group=nota|name=tweede|Minstens 10<sup>35</sup> jaar.}}

Onstabiel{{refn|group=nota|name=derde|Vir vrye neutrone; in die algemeenste kerns is neutrone stabiel.}}

As die voetnoot op meer as een plek moet kom, doen jy dit van die tweede plek af so:

Nogmassa{{refn|group=nota|name=eerste}} (’n herhaling van ’n nota)

Volume{{refn|group=nota|name=tweede}} (’n herhaling van ’n nota)

Waar jy wil hê die notas moet verskyn in die artikel, plaas jy:

==Notas==
<references group="nota"/>

(Onder byvoorbeeld ’n tabel kan jy ook die opskrif "Notas" weglaat.)

Verwysings

wysig

As jy ’n verwysing wil bysit, voeg jy dit bloot agteraan die sjabloon (maar voor die laaste dubbele krulhakies):

Onstabieler{{refn|group=nota|name=vierde|Vir gebonde neutrone.<ref>{{cite journal|author = Massam, T|year = 1965 |title = Experimental observation of antideuteron production |journal = Il Nuovo Cimento |volume = 39|issue = 1 |pages = 10–14 |doi = 10.1007/BF02814251|last2 = Muller|first2 = Th.|last3 = Righini|first3 = B.|last4 = Schneegans|first4 = M.|last5 = Zichichi|first5 = A.|bibcode = 1965NCimS..39...10M }}</ref>}}

Resultaat

wysig

Jy gaan dit kry:

Massa[nota 1]

Stabiel[nota 2]

Onstabiel[nota 3]

Onstabieler[nota 4]

Notas

wysig
  1. Die massa van die proton en neutron is baie meer presies in atoommassaeenhede (u) as in MeV/c2 vanweë die relatief onbekende waarde van die elementêre lading.
  2. Minstens 1035 jaar.
  3. Vir vrye neutrone; in die algemeenste kerns is neutrone stabiel.
  4. Vir gebonde neutrone.[1]

Verwysings

wysig
  1. Massam, T; Muller, Th.; Righini, B.; Schneegans, M.; Zichichi, A. (1965). "Experimental observation of antideuteron production". Il Nuovo Cimento. 39 (1): 10–14. Bibcode:1965NCimS..39...10M. doi:10.1007/BF02814251.