Sjabloon:Sandput ander/doc
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Sandput ander. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Gebruik
wysigHierdie sjabloon kan gebruik word op sjabloondokumentasieblaaie om te verseker dat 'n gegewe sandput nie die hoofsjabloon se kategorieë bywerk nie.
Die sjabloon het twee naamlose parameters, |1=
en |2=
. Plaas die sjabloon na aan die onderkant van 'n /doc-blad waar die kategorieë gewoonlik geplaas word as volg:
<includeonly>{{Sandput ander|| <!-- Kategorieë onder hierdie reël asseblief; interwiki's by Wikidata --> [[Kategorie:(eerste kategorie)]] [[Kategorie:(tweede kategorie)]] (meer kategorieë indien nodig) }}</includeonly>
- Gebruik van die eerste naamlose parameter (twee pyptekens saam,
||
, aan die einde van die eerste reël van kode hierbo) beteken eintlik|1=(doen niks)
en sal die sandput nie toelaat om kategorieë by die lys te voeg nie. - Neem kennis dat die sjabloonsluithaakies (
}}
) net voor die </includeonly> merker geplaas word. Dit is dieselfde as|2=(kategoriekommentaar en kategorieë)
. Uitgeskryf kan dit as volg vertoon:
<includeonly>{{sandbox other|1=<!-- hou die sandput weg van kategorieë -->|2= <!-- Kategorieë onder hierdie reël asseblief; interwiki's by Wikidata --> [[Kategorie:(eerste kategorie)]] [[Kategorie:(tweede kategorie)]] (meer kategorieë indien nodig) }}</includeonly>