Sjabloon:Sjablooninfo
Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
- Doel
Hierdie sjabloon kan gebruik word om addisionele inligting oor die doel en gebruik van ’n sjabloon op Wikipedia te verskaf.
- Gebruik
Die sjabloon moet tussen <noinclude></noinclude> geplaas word. Hier is ’n voorbeeld:
<noinclude> {{sjablooninfo|1= Uitleg, doel en gebruik van die sjabloon }} </noinclude>
Die volgende opskrifte moet verkieslik altyd gebruik word:
- Doel
- Gebruik
En indien van toepassing, ook:
- Standaardwaarde
- Verwante sjablone
Hierdie opskrifte word begin met ’n kommapunt (;).