Sjabloon:Sonradius/doc
Hierdie sjabloon is vir die gebruik van die sterrekundige simbool R☉ vir sonradius (die radius van ’n ster uitgedruk in hoeveelhede van die Son se radius).
Gebruik
wysigGebruik dit so:
{{sonradius|3}}
Dit sal so lyk: 3 R☉
As jy die simbool na die artikel oor sonradius wil laat skakel, gebruik:
{{sonradius|3|skakel=y}}
Dit sal so lyk: 3 R☉