Sjabloon:Toetsgevallekennisgewing/doc
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Toetsgevallekennisgewing. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
{{Toetsgevallekennisgewing}} moet boaan 'n /toetsgevalle-bladsy geplaas word, bv. 'n bladsy waar 'n toetsweergawe ('n “sandput”-weergawe) van 'n sjabloon vergelyk word met die weergawe tans in gebruik. Vir verdere inligting oor sjabloonsandputte en toetsgevallebladsye sien Wikipedia:Sjabloonsandput en -toetsgevalle.
Parameters
wysigJy kan die skakel na die ooreenstemmende sandputbladsy spesifiseer met die parameter: “sandputskakel”:
{{Toetsgevallekennisgewing|sandputskakel=../[alternatiewe sandputnaam hier]}}
Jy kan ook spesifiseer dat 'n ander teks as plaasvervanger dien vir die woord “sandput” wat in die sjabloon vertoon word, deur die parameter ”sandputnaam” te gebruik:
{{Toetsgevallekennisgewing|sandputskakel=../[alternatiewe sandputnaam hier] |sandputnaam=[alternatief vir “sandput” hier]}}
{{Toetsgevallekennisgewing | [sjabloonnaam] | skrapskakel = | sandputskakel = | sandputnaam = | kategorie = | styl = }}
- {{{1}}} (bv. Die eerste naamlose parameter)
- Volle naam van die sjabloon wat getoets word op hierdie bladsy, insluitende die "Sjabloon:"-voorsetsel. Indien uitgelaat word is die verstekwaarde die basisbladsy van die toetsgevallebladsy. Wees versigtig om nie enige voor- of agterspasies te gebruik by hierdie parameter nie, dit sal die vertoon van die sjabloonskakel beïnvloed.
- sandputskakel
- Die bladsy waarmee die sandput skakel in boodskapteikens. Dit kan 'n volle bladsynaam wees of net relatief tot die toetsgevallebladsy. Die verstekwaarde is "../sandput".
- sandputnaam
- Die teks wat vertoon word vir die sandputskakel. Die verstekwaarde is "sandput".
- kategorie
- Kategorie en sorteringsleutel om te gebruik vir die toetsgevallebladsy in stede van die verstek
[[Kategorie:Sjabloontoetsgevalle|{{PAGENAME}}]]
. Met die gebruik van die parameter word die dubbelvierkanthakie en "Kategorie:"-voorsetsel vereis. Om die kategorie te onderdruk, gebruik|kategorie=
(bv. kategorie sonder 'n waarde).
subbladsynaam- (verouderd) Stel die sandputskakel- en sandputnaam-parameters terselfdertyd in. Die waarde word voorgevoeg met "../" vir die sandputskakel, dus moet dit 'n bladsynaam wees relatief tot die basisbladsy. Byvoorbeeld,
bladsynaam=sandput3
kom neer opsandputskakel=../sandput3 |sandputnaam=sandput3
.
Gebruik
wysig{{Toetsgevallekennisgewing}}, die sjabloon sal byvoorbeeld sonder enige parameters die kennisgewing soos hierbo weergegee, produseer.
Sjabloondata
wysigToetsgevallekennisgewing moet boaan 'n /toetsgevalle-bladsy geplaas word, bv. 'n bladsy waar 'n toetsweergawe ('n "sandput"-weergawe) van 'n sjabloon vergelyk word met die weergawe tans in gebruik.
Parameter | Beskrywing | Soort | Status | |
---|---|---|---|---|
1 | 1 | Volle naam van die sjabloon wat getoets word op hierdie bladsy, insluitende die "Sjabloon:"-voorsetsel. Indien uitgelaat word is die verstekwaarde die basisbladsy van die toetsgevallebladsy. Wees versigtig om nie enige voor- of agterspasies te gebruik by hierdie parameter nie, dit sal die vertoon van die sjabloonskakel beïnvloed. | String | opsioneel |
sandputskakel | sandputskakel | Die bladsy waarmee die sandput skakel in boodskapteikens. Dit kan 'n volle bladsynaam wees of net relatief tot die toetsgevallebladsy.
| String | opsioneel |
sandputnaam | sandputnaam | Die teks wat vertoon word vir die sandputskakel.
| String | opsioneel |
kategorie | kategorie | Kategorie en sorteringsleutel om te gebruik vir die toetsgevallebladsy.
| String | opsioneel |
subbladsynaam | subbladsynaam | Stel die sandputskakel- en sandputnaam-parameters terselfdertyd in. Die waarde word voorgevoeg met "../" vir die sandputskakel, dus moet dit 'n bladsynaam wees relatief tot die basisbladsy. | String | verouderd |
Sien ook
wysig- {{Dokumentasie}}, vir gebruik aan die onderkant van sjablone en hul /sandput-bladsye.