Sjabloon:Trim
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Die sjabloon word gebruik om witspasie te verwyder aan weerskante van 'n gegewe teks-string |
Die sjabloon verwyder of snoei witspasies aan weerskante van 'n gegewe teks-string. Die teks moet gegee word as die eerste parameter. Dit kan onsinvol klink, maar in baie gevalle lewer sjablone resultate met onnodige spasies vooraan of agteraan die resultaat wat formatering van die teks bemoeilik. Hierdie sjabloon kan egter help om dit hok te slaan.
Gebruik
wysig{{trim| abc}}
lewer abc
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Trim/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |