Sjabloon:Val
Doel
wysigHierdie sjabloon maak die skryf van wetenskaplike formules maklik deur eenvoudige aanduidings te tik. Dit is aangepas vir die Afrikaanse skryfwyse, soos desimale kommas en spasies tussen duisende. Alles word deur {{nowrap}} saamgevoeg sodat ’n deel van die formule nie na ’n volgende lyn spring nie.
Bepalers
wysigDaar is vier maniere om die sjabloon te gebruik:
{{val|getal}}
- om getalle te wys sonder onsekerheid.{{val|getal|onsekerheid}}
- vir getalle waaroor onsekerheid heers, soos 1 234±56.{{val|getal|boonste onsekerheid|onderste onsekerheid}}
- vir getalle waaroor onsekerheid heers, soos 1 234+56−78.{{val|getal|(gewig)}}
- om getalle met ’n sekere gewig aan te dui, soos 1 234(56).
Die volgende beginsels geld:
1 | Die waarde (moet ’n geldige getal wees) |
2 | Die boonste vlak van onsekerheid (moet ’n geldige getal wees) |
3 | Die onderste vlak van onsekerheid (moet ’n geldige negatiewe getal wees) |
e | Die eksponent vir die mag van 10 (opsioneel). Dit sal wys as " × 10e". |
u / ul | Aktiveer eenhede sonder / met ’n skakel na die artikel oor die eenheid |
up / upl | Die per-eenheid, sonder / met ’n skakel (soos vir u of ul)
|
p | ’n Voorvoegsel vir die waarde (soos ∆, ⌀, ens.; opsioneel). |
s | ’n Agtervoegsel vir die waarde (soos %, opsioneel).
|
end | Voeg iets agter die hoofwaarde, bv. {{val|123.24|end=...}} gee 123,24... |
errend | Voeg iets agter die onsekerheid, bv. {{val|123.23|end=...|2.34|errend=...}} gee 123,23...±2,34... |
+errend & -errend | Voeg iets agter die positiewe/negatiewe onsekerhede, bv. {{val|123.23|end=...|+2.34|+errend=...|-1.23|-errend=...}} gee 123,23...+2,34...−1,23... |
nocategory | Vir enige waarde sal foute in ’n sjabloon nie meebring dat die bladsy in ’n kategorie vir die verkeerde gebruik van formate geplaas word nie. Dit is nuttig vir dokumentasie en toetsbladsye wat nie reggemaak hoef te word nie. |
Formaat
wysigSoos voorheen genoem, voldoen die sjabloon aan die gebruik van kommas en spasies soos wat dit in Afrikaans gebruik word. Let egter daarop dat ’n desimale punt (soos die Engelse gebruik is) getik moet word om ’n desimale komma te kry, bv. {{val|1.23456789}}
gee 1,23456789. Spasies word ook ná desimale kommas ingevoeg as daar vyf of meer getalle volg, bv. 0,12345 en 5,12345 en 125,12345.
Voorbeelde
wysig{{val|1234567890}}
→ 1 234 567 890 {{val|1.23456789}}
→ 1,23456789 {{val|21563.252564425}}
→ 21 563,252564425 [1] Onsekerheid, gewig {{val|1.234|0.005}}
→ 1,234±0,005 {{val|1.234|+0.005|-0.006}}
→ 1,234+0,005−0,006 {{val|1.234|(5)}}
→ 1,234(5) Eksponente, eenhede {{val|1.234|e=5|u=m}}
→ 1,234×105 m {{val|1.234|e=5|u=m2}}
→ 1,234×105 m2 {{val|1.234|e=5|ul=m}}
→ 1,234×105 m {{val|1.234|0.056|e=7}}
→ 1,234±0,056×107 {{val|1.23456|+0.00007|-0.00008|e=-9|ul=m/s}}
→ 1,23456+0,00007−0,00008×10−9 m/s Voor-, agtervoegsel {{val|p=Δ |12.34|s=%}}
→ Δ 12,34% Teller, noemer {{val|1.234|e=7|ul=W|up=m2}}
→ 1,234×107 W/m2
Sien ook
wysig- {{Valid}} : om die geldigheid van ’n getal na te gaan
- {{FormattingError}} : om onverenigbare parameters aan te teken
- {{Val/delimitnum}} : vir die formatering van ’n skeidingsteken tussen groepe syfers
- {{±}} : positiewe
<sup>
en negatiewe<sub>
- {{Val/units}} : om te sien watter eenhede vir
u
ofup
werk - {{Val/unitswithlink}} : om te sien watter eenhede vir
ul
ofupl
na artikels skakel.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Val/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |