Sjabloon:Verbeter dokumentasie
Hierdie sjabloon se dokumentasie bestaan nie, of gee 'n onakkurate beskrywing van sy funksionaliteit of die parameters in sy kode. Help asseblief om dit te verbeter. |
Vir gebruik in sjabloon- of moduledokumentasie waarvan die inhoud onvoldoende, onvolledig of foutief is.
Parameters
wysigLys van alle parameters:
{{Verbeter dokumentasie| datum = 12 Aug 2015| bespreek}}
datum: (Opsioneel) Verskaf 'n datum. Vertoon die datum aan die einde van die boodskap in 'n kleiner font in kursiefdruk.
bespreek: (Opsioneel) Net die parameternaam. Kan as eerste of tweede parameter ingevoeg word. Voeg die sin 'Sien besprekingsblad vir besonderhede.' aan die einde van die boodskap.
Gebruik
wysigSonder parameters:
{{Verbeter dokumentasie}}lewer:
Hierdie sjabloon se dokumentasie bestaan nie, of gee 'n onakkurate beskrywing van sy funksionaliteit of die parameters in sy kode. Help asseblief om dit te verbeter. |
Met datum:
{{Verbeter dokumentasie|datum=12 Aug 2015}}lewer:
Hierdie sjabloon se dokumentasie bestaan nie, of gee 'n onakkurate beskrywing van sy funksionaliteit of die parameters in sy kode. Help asseblief om dit te verbeter. (12 Aug 2015) |
Met bespreking:
{{Verbeter dokumentasie|bespreek}}lewer:
Hierdie sjabloon se dokumentasie bestaan nie, of gee 'n onakkurate beskrywing van sy funksionaliteit of die parameters in sy kode. Help asseblief om dit te verbeter. Sien besprekingsblad vir besonderhede. |
Met beide parameters:
{{Verbeter dokumentasie|bespreek|datum=12 Aug 2015}} of {{Verbeter dokumentasie|datum=12 Aug 2015|bespreek}}lewer:
Hierdie sjabloon se dokumentasie bestaan nie, of gee 'n onakkurate beskrywing van sy funksionaliteit of die parameters in sy kode. Help asseblief om dit te verbeter. Sien besprekingsblad vir besonderhede. (12 Aug 2015) |
Sjabloondata
wysigVir gebruik in sjabloon- of moduledokumentasie waarvan die inhoud onvoldoende, onvolledig of foutief is.
Parameter | Beskrywing | Soort | Status | |
---|---|---|---|---|
datum | datum | Vertoon die datum aan die einde van die boodskap in 'n kleiner font in kursiefdruk.
| String | opsioneel |
bespreek | bespreek | Net die parameternaam. Kan as eerste of tweede parameter ingevoeg word. Voeg die sin 'Sien besprekingsblad vir besonderhede.' aan die einde van die boodskap.
| String | opsioneel |
Sien ook
wysig{{Dokumentasie}}, sjabloon wat gebruik word vir die genereer en vertoon van sjabloon- of moduledokumentasie.
Wikipedia:Sjabloondokumentasie, artikel oor hoe om behoorlike dokumentasie vir sjablone te vestig.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Verbeter dokumentasie/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |