Sjabloon:Verwys
Plaas die volgende onder jou hofie Verwysings:
{{verwys | column-count = |2| | refs =
Hierdie sjabloon kan gebruik word wanneer al die volledige verwysings aan die einde van die artikel geplaas word, soos volg:
<ref name="Herschel 1785"> {{cite journal | last = Herschel | first = W. | year = 1785 | title = On the Construction of the Heavens | journal = Philosophical Transactions of the Royal Society of London | volume = 75 | issue = 0 | pages = 213–266 | doi = 10.1098/rstl.1785.0012 }} </ref>
Let wel: Jy kan die waarde van die "column-count" vervang met hoeveel kolomme jy wil hê.
Aan die einde van jou lys volledige verwysings moet weer twee omgekeerde hakies kom vir die einde van die sjabloon:}}
In die teks word dan net verkorte verwysings gegee:, soos volg:
<ref name="Herschel 1785" />
In die kopie sal dit so lyk:
Sirius is die helderste ster aan die naghemel.[1] Die sterre is hoofsaaklik arm aan metale en nog armer hoe verder van die kern af.[2] Die Andromeda-sterrestelsel is tussen 5 miljard en 9 miljard jaar gelede gevorm.[3] Die geraamde afstand van die Andromeda-sterrestelsel is in 1953 verdubbel toe ontdek is dat daar ’n ander, dowwer soort Cepheïede is.[4]
Die Verwysings sal so lyk:
Verwysings
wysig- ↑ Herschel, W. (1785). "On the Construction of the Heavens". Philosophical Transactions of the Royal Society of London. 75 (0): 213–266. doi:10.1098/rstl.1785.0012.
- ↑ Kalirai, J. S.; et al. (2006). "The Metal-Poor Halo of the Andromeda Spiral Galaxy (M31)". Astrophysical Journal. 648 (1): 389–404. arXiv:astro-ph/0605170. Bibcode:2006astro.ph..5170K. doi:10.1086/505697.
- ↑ Moskvitch, Katia (25 November 2010). "Andromeda 'born in a collision'". BBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2010. Besoek op 25 November 2010.
Kyk by Andromeda-sterrestelsel vir 'n voorbeeld.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Verwys/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |