Sjabloon:WikiSky
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Dit is ’n sterrekundesjabloon hierdie wat ’n skakel publiseer na ’n voorwerp op WikiSky. Die sjabloon skakel na die eerste naam wat aangegee word; dit moet dus die naam op WikiSky wees. Dit werk nie vir bewegende voorwerpe in die Sonnestelsel soos planete, komete, asteroïdes ens. nie
Parameters
wysig- 1: Voorwerp se naam op WikiSky.
- name: Die naam wat in die skakel moet verskyn; as dit nie aangedui word nie, word die naam van die artikel gebruik.
- z: Zoem (1-18); as dit nie gespesifiseer word nie, gebruik die sjabloon WikiSky se zoem. (Vir helder sterre moet z gelyk wees aan "5" en vir ’n middelmatige diepruimtevoorwerp "9-10").
Voorbeeld
wysigGebruik dit so:
{{WikiSky|Coma Cluster|name=Coma-sterrestelswerm|z=9}}
Dit sal die volgende gee:
- Coma-sterrestelswerm op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:WikiSky/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |