Sjabloonbespreking:Dubbelsinnig

Add topic
Active discussions

oooooo jinne hoe moeg moet ek gisteraand gewees het toe ek daardie dom fout gemaak het ... skuus ! Barbaar 12:32, 21 Januarie 2006 (UTC)

HerbewoordingWysig

Ek stel voor ons verkort die bewoording van die sjabloon om lesers sterker aan te moedig om wysigings aan te bring. My voorstel is om Hierdie is ’n dubbelsinnigheidsbladsy: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel geassosieer word. op die eerste reël te hou en om Indien ’n interne skakel u hierheen verwys het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. na die tweede reël te verskuif en na Indien ’n interne skakel u hierheen verwys het, verander dit asb. sodat dit na die korrekte artikel wys. te verkort. Adriaan Joubert (kontak) 06:30, 17 Junie 2017 (UTC)

Terug na "Dubbelsinnig"-bladsy.