Sjabloonbespreking:Gebruiker wikipedia/WikiDwergie

Active discussions

GebruikWysig

As jy besluit dat jy 'n WikiDwergie is en graag die gebruikersblokkie daar wil vertoon kan jy soos volg te werk gaan:

Sintaks GebruikWysig

Tik die volgende in jou gebruikersarea, jy kan sommer haak en plak:

{{gebruiker wikipedia/WikiDwergie}}

VoorbeeldWysig

  Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.
Terug na "Gebruiker wikipedia/WikiDwergie"-bladsy.