Sjabloonbespreking:Inligtingskas Akteur

Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur Jake1212 in onderwerp Vraag Help asb

Firefox

wysig

Hierdie sjabloon vertoon uiters swak met Firefox. Ek het nie nou tyd om te veel te beskryf nie, dus die beeld hier regs. (NOTA: Beeld bestaan nie meer nie) Anrie (kontak) 10:54, 25 Junie 2009 (UTC)Beantwoord

Hej Anrie, dankie vir die terugvoer. Het jy jou kasgeheue gepurgeer? Dit het gister so vertoon nadat ek 'n css-styl 'n ander naam gegee het, maar ek het dit sedertdien verander. Dalk het jy die css gelaai terwyl ek nog besig was om wysigings aan te bring? Die sjabloon vertoon nou reg hier. Ek bekyk dit op Firefox in Windows, maar gisteraand in Kubuntu het dit ook heel reg vertoon. Laat weet asb., anders sal ek dit vir eers moet disable! Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 11:23, 25 Junie 2009 (UTC)Beantwoord
In Google Chrome vertoon dit ook reg. Eienaardig. Ek sal gou nog toetse doen. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 12:10, 25 Junie 2009 (UTC)Beantwoord
Jy's in die kol, Adriaan. CTRL+Shift+R het die ding gedoen. Dit lyk nou spiekeries. Anrie (kontak) 12:44, 25 Junie 2009 (UTC)Beantwoord

Vraag Help asb

wysig

Ek wil net asb weet of mens inligting by die kas kan byvoeg wat as ek probeer wys dit nie? Dankie--Jake1212 (kontak) 13:45, 20 Maart 2011 (UTC)Beantwoord

Terug na "Inligtingskas Akteur"-bladsy.