Sjampanje (kleur)
#F7E7CE |
Sjampanje is 'n kleur, 'n geel tintsel van wit, en kry sy naam van die ooreenkoms met die sjampanjedrankie.
In 1987 is die kleur "Sjampanje" ingesluit in die X11-kleurlys, wat na die uitvinding van die wêreldwye web in 1991, bekend staan as die X11-kuberkleure.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word Sjampanje as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #F7E7CE |
RGB-kleurmodel | (247, 231, 206) |
CMYK | (0, 6, 17, 3) |
HSV | (37°, 17%, 97%) |
Sien ook
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |