Sjarnoet
Sjarnoet (Russies: Шарнут) is 'n dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Sjarnoet Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Nowi, insluit. Dit lê 56 kilometer suidwes van die rajon se setel, Sadowoje.
Sjarnoet Шарнут | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°39′59″N 43°46′22″O / 47.66639°N 43.77278°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Sarpa |
Bevolking | |
• Totaal | 1 058 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359403 |
Die dorpie se naam kom van die etnoniem van 'n Kalmikiese stam.[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Sjarnoet 1 129 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 763 | 67,6% |
Russe | 336 | 29,8% |
Maris | 8 | 0,7% |
Ander groepe | 22 | 1,9% |
Totaal | 1 129 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 11 Augustus 2023.